|
Dankie vir u besoek. Stel ons asseblief in kennis as ons u besoek meer aangenaam kan maak.
U word versoek om bo regs te registeer indien u ons professionele dienste wil gebruik. Registrasie plaas u onder geen verpligting nie.
Nadat u die registrasievorm voltooi het, sal u 'n aktiverende e-pos ontvang. Klik op die skakel wat u in daardie e-pos ontvang of kopieer die URL na u webblaaier. Wanneer u die registreasie bevestig het, kan u verder op die webwerf rond swerf en eAdvies-voordele benut, in die gerief van u eie omgewing.
Lees die webwerf se Diensooreenkoms.
Wanneer u aangeteken het sal u in die regter kolom 'n privaat e-posafdeling sien. U kan slegs 'n e-pos na die ondersteiningadres stuur. Dit is 'n privaat kommunikasieproses tussen u en die Adviseur.
Indien u die Diensooreenkoms aanvaar, is die volgende stap om 'n advieskategorie te kies.
Kategorieё van eAdvies:
1. Trauma
a. Trauma Verligting
b. Slagofferbystand
2. Lewensvaardigheid- & -verrykingsafrigting
3. Verhoudingsadvies
a. Eggenoot
b. Kind/ers
c. Werk
d. Familie
e. Vriende
4. Leierskapsvaardigheidafrigting & Bestuursvaardigheidmentorskap
a. Werknemer
b. Werkgewer
c. Besigheidseienaar
d. Bestuurder
e. Kerk Leier
5. Christelike Pastorale Advies
a. Geestelike welstand
b. Herstel van geestelike mishandeling
U moet eerstens 'n "Eerste Sessie" in die bepaalde kategorie aankoop.
Opvolgende sessies, in dieselfde kategorie, kan in die volgende eenhede aangekoop word.
1 enkele addissionele sessie
3 addissionele sessies
5 addissionele sessies
Nadat u die bepaalde opsies, wat u behoefte die beste pas, gekies het, klik aanvaarding van die Diensooreenkoms.
Kies die betalingsopsie.
Die res van die proses sal verder in Engels verduidelik word:
You will be taken to the confirmation screen, where after you will be taken to the PayFast secure payments option screen where you will have the following payment options:
-
-
- EFT
- Credit Card Payment
- UCASH Payment
- PayFast Voucher (Currently not available)
For your own safety and security, you would need to register an account with Payfast. Once the account is activated you could continue with the payment for the service. PayFast will notify you, send you an email invoice with the successful payment. Once you have completed the payment options, you will see a Payment Successful screen.
You can also pre-register with PayFast or you can utilise 3D Secure. We are very happy to announce that 3D Secure has been implemented on PayFast increasing security and reducing the risk of fraud.
This can be done through the Private mail option.
U is nou gereed vir u sessie met u Adviseur.
Dankie dat u eAdviese kies het.
Die eAdvies Span |